Persepsies oor korrupsie wêreldwyd

Transparency International het pas sy jaarlikse verslag oor mense se persepsies van korrupsie wêreldwyd uitgereik. Hoër punte dui op minder korrupsie en laer punte dui op die meeste korrupsie.